Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Langebaan is 'n baie lekker plek en sal enige persoon aanbeveel om dit te besoek. Mense is ook baie vriendelik."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Bunker Lodge"Best destination all year round, always my go-to holiday destination. Friendly people, awesome Winelands. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is 'n pragtige en interessante dorp, die mense vriendelik en dis sommer net 'n lekker plek om op te gaan vakansie hou. Dis sentraal en 'n goeie basis waarvandaan mens die res van die omgewing kan verken."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven & Earth Cottage"Dankbaar dat ons kon deel in die mooi van die Overberg."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Oulike Klein Karoo dorpie met lekker restaurante en paar snuistery winkeltjies. Lekker onderbreking op die R62 op pad na iewers heen."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bunker Road 9"Lekker stil en rustig as dit is waarna jy soek. Kan omliggende plekke lekker verken vanaf St Helenabaai. "
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
My Hiding Place Self-catering Accommodation"Mooi en veilige strand met lewensredders."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Arendsig Self-catering Cottages"Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het. "
"Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jutter Cottage"Unsophisticated and uncommercialised. Just the way we like it."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tides 20"Struisbaai sal ons vir seker weer sien en sal ons toekomstige vakansieplekkie wees. Ons is mal oor Struisbaai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleine Aussicht"The roads aren't well kept on your way to Kleine Aussicht and it's very dark driving in the area as there are no street lights. Make sure you know where you're going before dark. Stunning views during the day and small surprises like duiker, camels and horses are on your route."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Rustigheid weg van die malle stad."