Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Puik plek om te besoek, baie te doen en te sien, eetplekke van te kies en te keur. Protea farm trekker en potjiekos is puik. Sal weer gaan."
"A hidden gem, perfect for relaxation, away from the hustle and bustle of city life. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Puik toerisme-bestemming, kan Citrusdal baie sterk aanbeveel."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Black Horse Accommodation"Geen parkering naby enige plek wat jy wil besoek nie. Verder is dit lekker om in rond te stap en al die eetplekkies te besoek of net foto's te neem."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Clanwilliam is a perfect place to stay if looking to get away from the busy life of the city. Beautiful scenery and friendly people."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikkewyntjie Cottage"Pragtig, skoon en met alles om daar te doen, bly dit ‘n gunsteling plek om te besoek. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Monique’s Guest House & Bike Stop"Not too much appears to happen in Barrydale."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hanna Se Huis"Die moeite werd om te besoek. Cederberge is die hoogtepunt."
"Die omgewing rondom Grabouw is asemrowend mooi en die fietsryfasiliteite is van wêreld gehalte. Die Penegrine padstal is vir ons altyd 'n groot hoogtepunt en daar is klomp wynplase om te besoek. Ongelukkig is die dorp self verskriklik vuil. Ek voel onveilig in die dorp al ry ons net daar deur."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Wandering Albatross"Great place to visit, particularly for the whale watchers and the cave lovers!"
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"Mense baie vriendelik, en wonderlike diens ontvang."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Mermaid's Tail"Beautiful area, not for the faint hearted if you are scared of baboons and snakes. Lovely setting."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Oulike dorpie. Nice restaurante. Van Loveren besoek op die Saterdag. Sal Robertson weer besoek. "
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Really a lovely getaway from the rat race. My wife and I will return soon."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Coco Self Catering Units"Dwarskersbos is 'n weskus-juweel en die natuur is beeldskoon. "