Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"We had a fantastic time some of the people were very friendly."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Klaasvoogds Cottage"Vriendelike mense in ‘n pragtige dorp wat deel van Route 62 is. Plattelandse gasvryheid is hier aan die orde van die dag. Splash of Pink met Paul Renè MCC was heerlik! Ons is volgende jaar terug!"
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Blouvlei Accommodation"Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
26 on Chardonnay"A great destination with friendly people, great food and wine."
"As klein dogtertjie het ek saam met my oom' hulle altyd in die hotel kom bly. Dit was vir my lekker om weer na bykans 61 jaar weer daar te wees. Heerlik daar geëet en rugby gekyk en dis regtig 'n baie mooi stranddorpie. "
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
A1 @ Swartrivier Studio"Pragtige rustige plekkie. Die Bloubakkie is 'n lekker winkeltjie. Die plekkie waar ons ons wasgoed laat doen het, was goed. Dis die wassery net langs Pep. "
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
BakenOord"Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!"
"Haarsalon Hectic Hair op Caledon was ‘n heerlike besoek. Die windterbines se grootheid slaan jou asem weg. Die trouplek Die Woud by Caledon is pragtig. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seepampoentjie"Sentraal geleë en maklik om elke dag in 'n rigting in te ry en die omgewing te verken."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"Een van die pragtigste historiese dorpies wat ek al besoek het. En in die onmiddellike omgewing is daar baie te doen en sien, veral natuurliefhebbers."
"Superb little hidden gem not too far to drive outside of Cape Town. Very friendly and welcoming locals and loved that we could walk everywhere. "