Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
17 Slakkepas"Pragtige, stil plekkie. Heerlik om net te gaan rus daar."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Cactus Acc"Die area is baie stil en veilig en lekker hoog geleë. Dink dit gaan oor die volgende 10-15 jaar baie uitbrei."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Splash Rock Cottage"Small town by the sea where everyone is friendly."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Endstraat 70"Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Baie beïndruk met hierdie stil, skoon dorp en die pragtige strand wat honde-vriendelik is."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellavista Country Place"Pleasant location in proximity to De Kelders (whale watching), Gansbaai and Hermanus (shops & restaurants)."
"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Robertson is 'n baie mooi dorpie met vriendelike mense. As jy van wyn en lekker kos hou, dan is dit die plek vir jou."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
See @ Sea"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
@ stellenboschcentral"Sentraal sê alles. Loopafstand van alles af."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
28 Duiker"Dis 'n baie vriendelike omgewing en daar is baie aktiwiteite wat 'n persoon kan doen. Dit is kindervriendelik. So ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan kuier. "
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage"Pragtige strandjie. Die dorpie lê uitgestrek met baie arm dele tussenin, maar die see is absoluut pragtig."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Self-Catering Apartments"Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
NO 17 Main Road Hermanus"We love to explore Hermanus and the surrounding area."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Farm Cottages"Franschhoek is die goeie basis om die Boland te verken."