Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeduiker"Pragtige plek, bietjie wondering, maar die mense is baie vriendelik en gasvry."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayside Luxury Studios"Beautiful town. We will be back. Peace haven."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fools Gold"Stilbaai se inligtingskantoor skep die indruk van suinigheid. Toe ons vra vir kaarte van staptogte in die omgewing, is ons gevra om met ons selfone foto's te neem van kaarte, wat in die kantoor vertoon was. Die veiligheid is merkwaardig, min sekuriteitsmaatreëls is nie werklik op hierdie stadium nodig nie. Die openbare tuin in Stilbaai-Oos verdien 'n pluimpie vir sy interessante uitleg en goeie toestand. Die aanbied van Stilbaai se parkrun op 'n Saterdagoggend is beslis 'n groot aanwins vir die dorp."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paraiso Del Cabo Guesthouse"Langebaan is dreamy, with endless white sand beaches, friendly locals, Checkers 6060 only a phone call away, and many wonderful eateries. Highly recommended for honeymoons."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
The-Ark B&B"Pragtige stil dorpie sonder die geroesemoes van die groter dorpe. Sal baie graag weer daar wil kom ontspan en nie net een aand bly nie."
"Die hawe by Struisbaai is puik met die pylsterte wat so mak is. Ons het lugtoring besoek, mooi uitsig. Ons was by die verste, suidelike punt in Afrika en ons het ook na die shipwreck gekyk."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Spend some time in Kassies Baai in Arniston, and eat at the small local restaurants. This is where the real local Cape experience is."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Wat 'n verrassing. 'n Skoon en rustige dorp. Almal waarmee ons te doen gekry het was baie vriendelik en behulpsaam."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Three Feathers Cottages"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Palmboom"Jacobs Bay is conveniently close to other tourist attractions like Paternoster, Darling, Langebaan, Vredenburg, etc. It is a quiet village with the most spectacular views and lovely walking trails."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper @ Moeriesbaai"Jacobsbaai is 'n heerlike plekkie as jy soek vir rustigheid. Ons het so lekker roomys geëet by die House of Bean & Leaf en lekker ontbyt geëet by Karmenaadjie Padstal."
"Caledon is baie geskik vir toerisme. Dis 30 min vanaf Hermanus. En daar is a wonderlike gastehuis met die naam van 35 on Basil teen dieselfde prys met baie beter diens en geriewe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Blokhuis"Patrolled walks on beaches are good. Pretty safe location."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tortoise Rest"Altyd 'n vreugde om in daardie deel van die Weskus te kuier."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Mooi natuurskoon, rustig en ontspannend om daar oor te bly."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pepper Berry Place"Puik, beste keuse vir veilige en lekker ontspanning in die hart van alles wat ons wou besigtig."
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
Zoute River Garden Farm"Hopefield itself is not too spectacular. It is positioned centrally, so from there you can go anywhere. But I came here to be away from city life, so it really served that purpose well!"