Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"What we loved about the town was the quiteness and no large shopping centres to detract from the country feel of the place."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bayit Elohim"Inwoners is so vriendelik en die dorpie het so baie om te bied."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreams"Dis vreeslik mooi en rustig. Baie om te sien en te doen veral vir die kinders. Vir die gemiddelde inkomste groep, sal jy beslis voor die tyd moet spaar. Die koffiewinkels en geskenkwinkels se pryse is baie duur asook die pryse in die OK grocer. Ek sal beslis volgende keer eie kos en hout van my tuisdorp af bring."
"As jy natuur en klein dorpies geniet moet jy hier 'n draai maak. Daar is die pragtigste winkels en "Afraid of Mice" my insiens die mooiste op die dorp. Die restaurante bedien die heerlikste kos en daar is iets vir almal. Ry met 'n fiets deur die dorp en geniet tee en koek by die kwekery. Stap in die natuurreservaat. Glo my, 'n naweek is net te min om alles te doen."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Summer Place"Dit is jammer dat daar nie plek is om ontbyt te eet of koffie te gaan drink."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
G&T on the Rocks"There is not much to do in St Helena Bay. It's really a place to go to when you're in need of chill time. We however explored along the way and stumbled upon a gem, Langebaan Nature Reserve."
"The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Rina's"Baie min om te doen met kinders. Maar die Bird Paradise sal ek enige tyd aan beveel. Als was mooi skoon en die diere is almal baie goed versorg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
21 C View"Jacobsbaai, in my opinie, is 'n juweel van 'n kusdorp! Die grondpaaie laat my terugdink aan die dae toe ek nog kind was en buite gespeel het tot die straatligte aankom. Die klein kafee het die basiese benodigdhede beskikbaar: brood, melk, suiker, ens. Dit is net reg."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Wanneer daar onweer is, is daar niks om te doen nie. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Casa"Fantastiese omgewing . Sal weer besoek. Die keer met baie meer tyd op hande as net 'n langnaweek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marthinusrust"Dit is 'n regte plaasdorpie. Dit het iets van alles en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig!"
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Kleinbaai is pragtige plek, die naby geleë restaurant (The Great White House) is 'n moet (probeer die Perlemoen!). Behalwe vir die haai- en walvisbootreise is daar nie veel om te doen in Kleinbaai self nie, maar as jy bereid is om te reis is die omliggende omgewing baie mooi."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
A Pebbles Pond Guest House"Pragtig in die lente. My eerste ervaring. Langebaan sien my weer."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
31 on Seaview Self-Catering"Eerste keer in Yzerfontein, het dit baie geniet."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam is baie sentraal geleë wanneer die doel van jou vakansie blomme-kyk of Cederberge of Muisbosskerm of Weskus is. Dis 'n bedrywige dorp met alles wat jy nodig mag kry. Net-Marie se Rooiboshuis is 'n definitiewe besoek werd asook die Floris Restaurant waar ons lekker geëet het. Clanwilliam het ook een van die mooiste Sparwinkels waarin ons al was. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Buona Sera Self-catering House"Has lost the charm it had in the past."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Hou van die rustige dorp-atmosfeer. Goeie basis om ander dorpe en plekke van belang in omgewing te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento"Pragtige vriendelike plek. Alle inwoners waarmee ons kontak gehad het was baie vriendelik en baie netjiese skoon dorp."