Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Dorpie is regtig mooi en goeie bestemming vir 'n besoek van 2 dae. Die mark op Saterdae is lekker, veral die pannekoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Verstaan nou die term Weskusdorpie. Klein, maar persoonlik genoeg sodat jy tuis voel. Beslis 'n plek om na terug te keer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Potting Shed Self-catering"'n Netjiese, skoon en veilige dorp met heelwat aktiwiteite in en om die dorp om as 'n gesin saam te geniet."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Erf 473 Fisherhaven"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Berghoff Erica Cottage"Ons het nie vreeslik rondgery nie, maar op die berg was dit stunning."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"An extremely large Spar in town, very impressive!"
"The views and accessibility to shops, banks, etc. is very convenient. Perfectly located."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 42"Heerlike stil, skoon strand en veilige verblyf in die pragtige Weskus omgewing."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonnievale River Lodge"Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross Guest House"Heerlike restaurante wat by die strand geleë is."
"Stil in die winter-midweek, maar dis te verwagte. Fantastiese bergfietsroetes al rondom die dorp en op en af met die verskeie omliggende berge en koppies!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Definitief die moeite werd om te besoek indien jy 'n wegbreek soek van die daaglikse gewoel van die stadslewe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Een van die mooiste kusdorpies in Suid-Afrika! Kies goeie 'n gastehuis vir verblyf!"
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Hamlet Country Lodge"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "