Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mullers Place"Stilbaai is my gunstelingplek in die hele wêreld. Ons is direk soontoe na ons 14 uur-vlug van die Noorde van Engeland. "
"Witsand is lieflik, ons sal graag weer daarnatoe gaan, dis rustig met pragtige uitsigte. Alhoewel daar nie baie winkels ens is nie, is Heidelberg naby genoeg dat dit geensins saak maak nie. Nella se winkel het die meeste goed wat jy dalk dringend kan nodig kry. "
"Big Bay is lekker vir 'n vakansiebestemming en ons het geen probleem met die ligging nie."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Seasons of Serenity"Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Ouwêreldse heimwee!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Geweltjie"Stilbaai is amazing. Have been there 3 times and will continue to go."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Seems to be a booming town with lots of construction going on everywhere. Mansions everywhere on the south side."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Loved Paternoster - We will definitely be back for longer next time."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou. "
"Daar is heelwat te doen en plekke rondom om te besoek, maar as jy die natuur, visvang en rustigheid wil beleef is dit die plek!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"What a friendly and welcoming town! The beaches are beautiful and safe. It is not too far from Arniston and Bredasdorp. Also close to the southern most tip of Africa - which is a must see. It is a great place to relax and enjoy the sea, sun and beaches. "
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"As jy 'n stil vakansie wil deurbring is dit die plek om te gaan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oystercatcher Lodge"St Helena is 'n geheim wat ontdek moet word."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbos Stay"Netjies en skoon area. Maklik om Kaapstad toe te gaan. Baie eetplekke en geriewe. Strande is skoon en groot."
Noree Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Grove Wouterspan Lodge"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "