Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Franskraal is 'n oulike, rustige plek met baie om te sien en doen!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Bobbejaan"Dit was ons eerste keer daar, maar beslis nie die laaste!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Dit was ons eerste maar gaan beslis weer. Lekker stappaadjies en natuur is pragtig."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whimseagull"Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek. "
"Montagu is 'n baie mooi stil plek, maar ek dink steeds daar is ruimte vir verbetering en uitbreiding veral wat eetplekke betref en ontspanningsgeriewe."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunbird Place"Pragtige dorp, 'n ware plek om te gaan as jy hou van mooi scenery en n rustige vakansie! "
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"De Doorns is goed geleë vir oorslaap as die Kaap net te ver is van Pretoria."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons C-huis"Gansbaai is geleë naby oulike besienswaardighede. Ons het gereeld uitgery na Stanford, Hermanus, Franskraal, Uilenmondkraal, Baardskeerdersbos en Pearly Beach. Die lokale seekos was uit die boonste rakke. Veral die Boathouse waar mens teen billike pryse vars voorbereide seekos kan geniet in die hawe. Gansbaai is 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Die visvanggeleenthede in die hawe kraai ook koning."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nr 12 Bellevue"Stillbaai is 'n baie rustige en veilige vakansiedorp. Groot verskeidenheid eetplekke om van te kies. Baie vriendelike dorpsmense en lekker rustige strand vir klein kinders om in te baljaar."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellingham Homestead"Pragtig mooi en soveel om te doen en te sien."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
A1 @ Swartrivier Studio"Pragtige dorpie waar jy heeltemal kan afskakel en ontspan!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Baie stil en rustig. Naby genoeg aan Bredasdorp indien jy iets nodig sou kry. Min dorpies wat nog so ongerep is. Love dit!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Rustige en pragtige kusdorpie, baie veilig met vriendelike inwoners. Strande is veilig, pragtig en goed versorgd. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stroois"Aangenaam verras oor die lekker vakansieplek. Ons sal dit beslis 'n jaarlikse instelling maak. Veral die blouvlagstrand was heerlik en veilig en mooi skoon. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ou Familie Strandhuis"Stilbaai is pragtig. Ons sal weer soontoe gaan. "