Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Oude Pastorie Guesthouse Swellendam"Ons het 'n vermoede mense weet nie van Swellendam as 'n bestemming nie. Dit is 'n pragtige dorp wat soveel bied. 'n Paar dae is nodig om alles behoorlik te verken."
"Greyton is an awesome town - not too far from Cape Town but in its own little world. Pleasant streets, nice stores and a number of restaurant options."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is pragtig en nie so gekommersialiseerd soos Hermanus nie. Lieflike staproetes langs die see."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
303 7th Street"Die dorp en sy pragtige strande het ons harte gesteel. Die berg was 'n lus vir die oog."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nell's B&B"Ons sal defintief volgende keer langer as 'n dag bly. Fantastiese staproete reg langs die see. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Diverse and interesting town with great walks and beaches."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Gansbaai is a lovely rural seaside village with friendly people. I loved the old book store in the SPAR centre, and of course, the antique shop in the main road is a must!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Franskraal is regtig pragtig tesame met al die ander plekkies rondom - veral Uilenkraalsmond en Die Kelders. Dit is nou die plek om te besoek indien jy na 'n rustige aangename vakansie verlang."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Sal weer en weer gaan - pragtige ou hotel, netjies skoon en vriendelike diens."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Von Abercron Residence"Mooi skoon dorp. Restaurante goed geleë langs die see met heerlike kos"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Mal oor die stilte. Dit was soos om 'n nuwe wêreld te ontdek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Ongelooflike dorpie en omgewing. Jy mis uit as jy nie hierdie area besoek as deel van jou Kaap-vakansie nie. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Beach Cottage"Die omgewing is sowat 15 km buite Kaapstad, wat dit baie meer stil en gemaklik laat voel. Jy kry 'n klein dorpie-gevoel, maar al die voordele van die stad is net om die draai. Die strand was stil elke keer wat ons dit besoek het. Dit is 'n bestemming wat ek met gemak aan enige iemand sal aanbeveel."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Westside Studio"Hierdie is die pragtigste historiese gedeelte van Stellenbosch. Ek het vir 2 jaar in die area gebly voor ek verhuis het. Naby galerye, restaurante (Gino's is 'n wenner), kuierplekke (De Akker), 'n garage en 'n groot Checkers. Dit is pragtig en ons ry nooit êrens heen as ons daar bly nie. Die stap is deel van die mooi. Ons hou steeds daar vakansie as ons die kans kry."