Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Catchy Waves"Hulle moet eerliker wees oor die walvisse. Hierdie jaar was teleurstellend. Gelukkig het ek ook al baie goeie jare gesien, maar as 'n oorsese toeris hier kom en dis so min sal hulle slegte dinge sê en dink. Die mense van Deyer Island in Gansbaai (DICT) het die hele projek laat werk. Baie dankie vir Brenda du Toit en haar wonderlike span wat seker gemaak het ons sien en verfilm al die mooiste seemonsters."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Swartriet Beach Chalets"Naby genoeg aan die Kaap om vining op 'n Vrydag deur te ry vir die naweek. "
"Daar is 'n verskeidenheid eetplekke en genoeg akkommodasie. Die mense is ook baie vriendelik."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Vir liefhebbers van die Sederberge en alles wat die "kombuis" van Citrusdal bied, is hierdie area die moeite werd om te besoek. "
"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "
"Baie mooi, maar was teleurgesteld met "Kerkstraat se besighede" wat gesluit was weens opgraderings. Verkeerde tyd op die regte plek, sou ek raai! "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Mooie kustlijn, paar leuke restaurants, maar verder weinig te beleven. Door slechte weersomstandigheden ging onze boottrip om walvissen te spotten niet door en zagen wij zo goed als geen walvissen. In dat geval hadden we Hermanus kunnen overslaan."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
UniqueStay Yzerfontein Holiday Home"Shopping facilities lacking."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie by die C"As jy nog nie daar was nie dan weet jy nie wat jy mis nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Charlies Place"Sal definitief weer vir Robertson besoek. Maar dié keer op ander plek slaap."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove AG01"De Kelders en Gansbaai in die geheel is 'n klein stukkie goud. Die mense is vriendelik, die kos is heerlik! Hier kan jy regtig ontspan en daai weldverdiende ruskans neem. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Mooi plek, winkeleienaar gerig op toerisme mark, dit maak dat plaaslike mense produkte op ander plekke koop."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Welgelee Cottage"Pragtige skoon en stil dorpie. Mooi omgewing en baie naby aan Worcester se mall!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Lekker plek vir gesinne of groepe vriende wat 'n rustige wegbreek soek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Erna's Yzies Overnight Room"Just one of the many little gems on South Africa's west coast and very conveniently located next to the West Coast National Park, which is well worth at least a full day's exploration."
"Easily reachable from Cape Town, good facilities and ameneties while retaining the charater of a small town, very close to the wild flower nature reserve - and of course "Eva se perron" is not to be missed (set aside at least half a day to visit it properly)."
"Witsand is more spread out than we expected, so we had a fair distance between the house we hired and the the one hired by the rest of the family."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Dit is reeds 'n toeriste-mekka. Ek is oorspronklik van Robertson en kan sien hoe dinge verander het."