Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Betta Sleep Overnight Rooms"We love Yzerfontein and it is well worth a visit. It is clean and tidy with beautiful beaches."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Suidenrus"Baie lekker vakansiedorp. Ons het regtig baie lekker gekuier en gerus."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Wonderlike, baie geskiedkundige plek, die moeite werd om te verken deur die dag en historiese verblyf te soek vir die aand."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Die Rawsonville omgewing is baie mooi met heelwat kelders en restaurante wat besoek aangenaam maak."
"Tulbacgh is 'n pragtige dorp, omring deur berge, en het 'n ryke en interessante geskiedenis. Die mense het ek baie gaaf, vriendelik en behulpsaam gevind. Afgesien van die pragtige natuurskoon, is hier pragtige, ou geboue om te besigtig; asook 'n wye verskeidenheid besondere plekke om te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Swellendam is 'n juweel vir toeriste wat 'n stil, netjiese, maar tog interessante dorpie in die Overberg soek. Daar is uiteenlopende interessanthede en aktiwiteite in en buite die dorp. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Karin's Self-catering Apartment"Baie om te sien (Karoo Tuin en die omliggende omgewing)."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Baie lekker en 'n mens voel dadelik welkom. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Mountain Farm Lodge"Ons sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Jacobsbaai is stunning en lekker rustig. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"It is very beautiful place I would definitely return to and explore more. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento"Die mooiste plekkie tussen die berge, met die lekkerste pizza's by Woodpecker."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Country Cottages"Bied die toeris werklik baie. Natuurskoon, kuns, wyn, heerlike restaurante."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Lemon Tree"McGregor is a beautiful little town. Very friendly people. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Upper Road 67"Yzerfontein is 'n klein Weskus-dorpie met vriendelike mense, 'n lieflike lang wit strand vir stap en bo alles voel 'n mens veilig daar."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"Mense in Bredasdorp baie beleefd en vriendelik. Dorpie skoon en netjies."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Gansbaai, Kleinbaai, Franskraal is eintlik 'n een aanmekaar gebied. Die rustigheid en staproetes by Gansbaai was 'n goeie ervaring. Het die see geniet: bankies langs see is gerieflik. Inkopies word op Gansbaai gedoen. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Bord De Mer"Die beste restaurant is die Damhuis. Kos uit die boonste rakke teen billike pryse. Gaan maak daar 'n draai veral as jy kinders het hulle speel lekker in die speelarea."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Cottages Maggie's Gift Guest Cottage"Heerlike plattelandse atmosfeer."
"Wonderlike natuurskoon en wynplase! Naby aan alles wat jy wil sien. "