Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Chalets"Fantastiese plek, my droom om daar te kan bly. Stilbaai beslis ons gunsteling."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
AmaKhosi Guesthouse"Peaceful, friendly and welcoming, easy to navigate even for a stranger. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Tradouw Guest House"A number of very good restaurants to enjoy as well as the peace and quiet of a quaint little town."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Die Wildebraam Berry Estate is 'n goeie stop om te maak! Lekker proe van likeurs en ingelegde lekkerte!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Heerlike vakansiedorp en al die nodige winkels (Spar, apteek ens.). Pragtige staproetes en heerlike seelug. Mooi loop- en swemstrand. Lekker naby aan Kaapstad (net so 'n uur se rustige ry). Pasop vir die kameras!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Die dorp is baie mooi en daar is baie plekke om te besoek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
19 Shiraz - The Apartment"Felt like we were in the South of France - it is beautiful."
"Witsand het die kleinighede wat 'n mens nodig het maar daar is maar goed wat jy moet saam vat soos vrugte en vleis."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Ek is mal oor Langebaan, hou daarvan om vir 'n naweek daar uit te span. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
La Bri Guest House"Rawsonville is 'n rustige dorpie. Behalwe vir die wynplase in die omgewing is daar nie veel om te doen nie. Voldoende vir 'n luilekker rustige naweekwegbreek. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
The Prime Spot"Word aanbeveel vir besoek aan wynplase en pragtige omgewing."
"Hierdie dorpie het my hart gesteel! Dis pragtig en silwer skoon. Ou sjarme begroet jou om elke hoek en draai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gallery Studios & Apartments"Hermanus is 'n pragtige dorp, hulle paaie en sypaadjies is netjies en goed versorg. Glo die toeriste geniet hulle gate uit in die dorp."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"Die mense is absoluut gasvry en vriendelik. Elke persoon wat ons teëgekom het, het ons gegroet. Hulle was bewus ons is gaste in hul dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is rustig. Die kreefsmouse kan effe lastig raak. Anders baie stil en ontspannend. Lieflike plekkie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"So mooi, net nie genoeg tyd vir alles nie. Sal definitief weer gaan."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Journey's End"Vriendelike mense en waarde vir jou geld. Baie rustig en mooi."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
24 Whale Rock Estate"Hermanus is 'n pragtige plek met baie om te doen en heerlike eetplekke! Die dorp word goed bestuur en ek sal enige een aanraai om die dorp te besoek! Sal beslis gou weer kom!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"'n Pragtige en rustige dorp waar jy rustig en veilig voel."