Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Slegs 3 plekke oop saans vir ete met 'n baie klein verskeindenheid van kosse. Barrydale is wel besig met 'n verandering en ons glo dit is ten goede. Daar is 'n nuwe Italiaanse restaurant waar ons gaan eet het en dit was absoluut die beste bediening wat ons ooit gehad het. 100% komplimente aan hulle."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Artist's Retreat B&B"Beslis 'n besoek werd. Jy mag dalk net jou hart verloor op Jacobsbaai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Paternoster is 'n tipiese vissersdorp en heerlike vakansiebestemming. Behuising is net baie duur in vergelyking met ander plekke."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsbaai Self-catering"I understand that in the spring it is absolutely beautiful, but when we were there - March/April - arid! But it does have a beauty of its own. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Ons was gelukkig om 'n troue in die ou N.G. Kerk by te woon. Wat 'n wonderlike ou gebou! Die diens daar het bygedra tot ons goeie herinneringe aan Robertson en omgewing. Ons sal beslis weer die omgewing besoek!"
"Ek is mal oor Montagu as toeristebestemming. So baie mooi plekke om te besoek. Ons het geëet by die Montagu Hotel en dit was 'n wonderlike ervaring. Sowat van goeie diens en voortreflike kos. Daar is soveel te sien wat kuns en handwerk aanbetref in Montagu en die omgewing is ook mooi. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Berg en See"Awesome vakansie dorpie met heerlike eetplekke, en al die winkeltjies! Sal weer en weer kom. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Wonderful drives through the Cederberg and a comfortable 40 minute drive to Lamberts Bay."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaneel 32"Die Boord se ligging is uitstekend, dis veilig en gerieflik naby alles. "
"Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Modderkuil Game and Guest Farm"Heel sentraal geleë om by wynlande, vrugte en diesmeer in die omgewing besoek af te lê."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kairos"Hoekom sal mens enigsins ooit na 'n ander plek as Paternoster wou gaan?"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Mal daaroor gewees en die mense wat daar bly is net so great. Ons het 4 restaurant in Struisbaai besoek en een in L'Agulhas. 55 knots, Michael Collins, Pelican Harbour, Sea Shack en Twisted Fork. By almal ontsaglike goeie diens gekry en baie vriendlike personeel sowel as bestuurders/einaars. Well done aan die Pelican Harbour Café se bestuurder - hy was absoluut 'n vreugde om mee kennis te maak en dan sal ek sê uit die 5 uit is Sea Shack die beste waarde vir geld. Almal was great, maar ek moet die twee punte uitlig. Daar is so baie om te doen in die omgewing so ons sal moet terugkom."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
The Wild Fig Guest House"I am a resident in Betty's Bay and enjoyed the evening away from home."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Die kerkgebou van die NG Kerk en die pragtige tuine daar rondom is 'n besienswaardigheid wat mens nie moet verbygaan nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Paternoster is 'n lieflike dorpie maar die restaurante se kombuise sluit hopeloos te vroeg."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-esta"Die Spar is 'n groot pluspunt vir die omgewing en die personeel was baie vriendelik met ons besoek."