Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mile's End"Die grootste bekoring van Hermanus is beslis die ongerepte natuurskoon. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Die omgewing (Weskus tot by Langebaan) gerieflik bereikbaar. In Yzerfontein self is beperkte toeriste=besienswaardighede en die see is heelwat te koud vir mense wat die Natalse suid- en noordkus gewoond is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mooimeisiesfontein"Altyd n plesier. Ons sal definitief terug wees volgende jaar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"A very peaceful place and a good place to get away from city life. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
C the Sea"Langebaan is touristic and a little bit too busy for us. The West Coast National park is beautiful."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Stilbaai as 'n dorp was 'n aangename verrassing. Ons het dit baie geniet. Al die kwaliteite van 'n kleinerige doprp, maar met al die winkels en ander geriewe wat mens nodig het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kairos"Paternoster is 'n baie lieflike plek sal enigeen aanbeveel om Paternoster te besoek. Pragtige uitsigte en vriendelike mense."
"We have been to Malgas for the first time in December 2015 over Christmas and was so impressed that we just wanted to go back. Really love the area, so happy we discovered it. "
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Dis 'n rustige plek met vriendelike mense. Daar is wandelpaaitjies al langs die see in Franskraal en orals bankies om op te sit. Skoon en netjiese dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Pragtige dorp, perfek vir 'n naweek weg of 'n vakansie!"
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
The Quiver Tree"Baie stunning, net wat ons nodig het."
"Ons kom gereeld Agulhas, Struisbaai en Suiderstrand toe en geniet die omgewing baie. "
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Kleinbaai is 'n skilderagtige plekkie naby genoeg aan Gansbaai vir inkopies en aan ander mooi plekke. Ons het dit veral geniet om die bote en toeriste op die haaikykbote te besigtig. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Beste plek om vakansie of 'n naweek weg te geniet. Ons het hierdie naweek net besef in die Weskus kan almal kos maak, oral waar ons was is die kos ongelooflik smaaklik en tog ook bekostigbaar. Ek het 'n volle 2 kg opgetel na 1 naweek. :)"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Elize's Granny Flat"Very clean and friendly town, would like to live there!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
The White House Beach Villa"Wat kan mens sê. My tweede keer op Yzerfontein en ek's mal oor dit."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
A Farmhouse"On the whole, Hermanus is very over-priced and I'm referring to the town Hermanus."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Franschhoek wine route offers many diverse wineries to discover; from Solms Delta (my favourite), Boschendal to gastronomic experiences galore! The beauty of nature combined with the friendly and helpful people made the visit a memorable experience."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Boschkloof"Mal oor die klein dorpies in die Wes-Kaap. Altyd 'n belewenis om daar te oornag."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Azaria Self Catering"Mooi strand vir watersport met verskillende eetplekke."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"Hou van die dorpie. Dit gaan binnekort ons aftree dorpie word."