Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Nie tyd gehad om lank daar te verwyl nie maar weet 22 Watervalle is die moeite werk om te besoek. Het 'n restaurant op 'n Sondagaand gemis."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria Unit 2"Paternoster is one of our favourite holiday destinations. Will definitely return, hopefully soon!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cozy Corner"Stilbaai is 'n wonderlike wegbreekplek, met die mooiste strande en heerlike rivier en stapplek en fynbos en wat jou hart ook al begeer. Geen wonder mense tree al hoe meer daar af nie. Die vriendelikheid van die gemeenskap was opvallend en ek het oral veilig gevoel. Meer ideaal sal 'n mens moeilik vind. Ek sal volgende keer net langer bly en die res van my reis korter maak. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Die vissersbote is 'n moet sien en die foto's is fantasties."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Holiday Apartment"Hermanus is 'n baie nice plek en ons kuier gereeld daar. Niks fout met die dorp en dinge om te doen nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie"Pragtige plek. Het ons net vasgeloop met winkels wat 19:00 toemaak, maar Malle Madonna het ons voorsien van vriendelike diens en 'n heerlike ete."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Chaim House"Dis mooier as die prentjie wat ek vir myself voorgestel het hoe die dorpie moet lyk. Baie rustig en ontspanne en presies waarna ons op soek was vir 'n wegbreeknaweek. Byna 'n klein weergawe van die Griekse eilande. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Sentraal om al die Weskus-dorpies te besoek. (Saldanha, Paternoster en Velddrift self.) Perfekte wegkomplek. Ons dink nou om ons aftree huis hier te koop :)"
"Greyton is a lovely town for a Saturday morning meander. We bought some smoothies, lemonade, glycerine soap, and just enjoyed the lovely atmosphere. Weather was hot though! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Cottage"Dis 'n absolute wonderlike plek sal enige tyd weer Paternoster besoek. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Fair Havens"Wonderful. Not too touristy. It is safe, water is lovely and warm which is a huge plus. Beautiful place to spend a weekend away. "
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg is redelik sentraal geleë om te dien as staanplek vanwaar ander besienswaardighede aan die Weskus besoek kan word."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"The area is very quiet and safe and completely stunning. I would recommend it to anyone."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zabdiel Units"Die verskillende voetpaadjies langs die see en die bankies was werklik 'n plesier. Jy kan ure daar sit en die kalmte van die see ervaar."
"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Tranquility"Langebaan is goed geleë. Al probleempie is dat die winkels by die winkelsentrum baie vroeg toemaak."
"Agulhas met sy besondere vuurtoring en baie staproetes langs die see en in die veld is 'n besondere bestemming en ons sou graag nog meer tyd daar wou deurbing. As mens net vinnig daar verbyry het jy eintlik nie 'n idee hoe 'n besondere atmosfeer die plek het nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mile's End"Hermanus in net meer as 'n uur uit Kaapstad uit en dis 'n lekker rit tot daar. Heerlike vakansie/ontspannende atmosfeer en al die nodige winkels is daar om dit gerieflik te maak. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Realou"Franschhoek is a must for anyone travelling South Africa!"