Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Ek is mal oor die plek! Sal 'n volle maand daar kan bly!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsbaai Self-catering"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."
"It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
LANTERN Self-Catering Cottages"Swellendam is 'n klein plattelandse dorpie, met die vriendelikste mense."
"Greyton gee 'n blik in die 1860's met pragtige berge wat dit omring. 'n Moet vir alle Suid-Afrikaanse reisigers."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
4a Human Cresent"Melkbosstrand is 'n uitstekende bestemming vir mense wat nie werklik van die stad se gevoel hou nie. Dit voel soos platteland, maar naby genoeg aan alles wat Kaapstad en voorstede 'n mens kan bied. Pragtige strand en vriendelike mense. Die busdiens maak dit ook moontlik om na die Kaapse middestad te gaan teen billike pryse."
"Baie moontlikede in die omgewing. Die pad na Robertson bied die geleentheid om die natuur te geniet."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"We felt welcome and had a very enjoyable visit to Lords, definitely a must. Some of the art venues were unfortunately closed but the shopping was great. All the people we met where warm and welcoming. The surrounding area with the fynbos, vineyards and fruit trees in blossom made beautiful pictures."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Swellendam is 'n lekker kuierplek. Mense is baie vriendelik en jy voel baie tuis. Oral waar ons was het ons baie welkom gevoel."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
A Treehouse"Lekker plattelandse plek om te bly, nie ver van groot plekke af nie"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Goeie verskeidenheid van besighede (alles beskikbaar). Mooi dorpie met baie vriendelike mense."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Calypso Beach - my nuwe gunsteling vakansie plek. Jammer Wildernis."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Dis nog platteland maar met alle moderne geriewe. Die Agri-megaweek was 'n belewenis."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Ons gaan kuier weer daar in Oktober ... so dit bevestig dat dit great was! Dankie aan die vriendelike personeel by die ontbytsaal. Sien julle weer. "
"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
-Aye' Leibbie's Lapa"Rustige kusdorpie met heerlike staproetes en rots paadjies. Ideale plek om te ontspan."