Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender Manor Guest Lodge"Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
La Galiniere Guest Cottages"Sal definitief weer Franschhoek toe gaan."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumbago Cottages"Robertson se ligging, die landelike omgewing en rustigheid, vriendelikheid van die inwoners, ens. maak dit iets besonders."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Baie mooi omgewing. Heelwat om te doen. Ons het selfs een middag Kaap Agulhas toe gery. Gansbaai, Stanford en Hermanus is ook naby."
"Pragtige omgewing met interessante eetplekkies en winkeltjies. Heerlike area om te voet te verken."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Tiny Bubbles"Uitstekende sekuriteit. Personeel is altyd vriendelik en behulpsaam"
"Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Ons is mal oor Struisbaai. Wonderlike bestemming vir somer en winter."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Rustige en stil wegbreek met lekker baie doendinge."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bijou Hermanus"Nie vreeslik baie te doen vir kinders as dt reën en koud is nie."
"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Four Pines Lodge"Baie interresante dorpie. Kunsbeelde by uitkykpunt sowaar uniek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
LANTERN Self-Catering Cottages"Dit is 'n pragtige klein dorpie en ek sal beslis in die toekoms wil teruggaan met my gesin as deel van 'n vakansie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Lieflike seedorpie net 'n entjie uit die stad uit. Alles is daar wat mens nodig het om net weer jou batterye te herlaai."
"'n Mens MOET die mark besoek op 'n Saterdagoggend - ons het dit ongelukkig gemis, maar sal volgende keer seker maak ons mis dit nie! Greyton is 'n heerlike plekkie om te gaan afsaal vir 'n naweek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Maison d'Ail"Pragtige dorpie geleë in die vallei omring deur berge. Vriendelike inwoners, goeie kos en dan natuurlik, die heerlike plaaslike wyn!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 1"In die Wintermaande is meeste van die restaurant toe. Ons het nogtans lekker gekuier en gerus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumbago Cottages"It's convenient, the shops are so close by and the service at the shopping complex was superb. Robertson itself is a very peaceful town. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Baie beslis plek vir toeriste. Dis 15 km van elke plekke en mens kan baie doen deur te ry en kyk na al die dorpies om Paternoster. Daar is nou groot winkelsentrums nou, wat nie daar was toe on laas daai roete gedoen het nie."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Perfek vir iemand wat stilte waardeer. Ietwat verwyder van restaurante en inkopies (kan nie soontoe stap nie)."