Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Carol's Cottage"Beautiful buildings and a serene feel to the little town. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Cactus Acc"Dit bied rustigheid met al die kleinhoewes, geen verkeer en die ongelooflike uitsig van alle kante. Dit is naby alle fasiliteite."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Stellenbosch Hotel"Fantastiese ligging in ou historiese gebou."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Super Petite @ 27"Baie mooi en netjiese dorp met goeie besighede en baie historiese karakter."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Ons was net jammer dat die Faerie Sanctuary nie oop was nie! Sal volgende keer ons tyd so inruim dat dit in seisoen is!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Tindall Cottage"Pragtig! Temenos en Eseltjiesrus het ons harte gesteel!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Almondbury Guest Farm"Baie mooi dorp en het die Wacky Wyn Naweek baie geniet."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Art Hotel"Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees."
"Greyton is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë en die dorp self is seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. 'n Verskeidenheid van interessante eetplekke om van te kies en genoeg vir die hele familie om te doen."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Was net in mall, sal volgende keer verder Worcester verken."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Walkerview Apartments"Hul rol die strate op op 'n Sondagmiddag/aand...geen behoorlike eetplekke nie. Maar die see en omgewing is pragtig, en die dorpie prentjiemooi..."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosenwijn Guest House"A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Mcgregor is 'n verrassing. Dis n pragtige, skoon en rustige dorpie. Die geluide van die dorp is so pragtig."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Creek"Absolutely loved St Helena and planning on retiring there. What a safe haven with unspoilt beauty all round and a beautiful, friendly community."
"Baie lekker geleë, kan vir 'n paar dae hier oor bly en al die omliggende dorpies besoek. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Sentraal geleë en die rustigheid sal jou altyd laat stop al is dit net vir 'n koppie koffie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Wil dit nog bietjie meer "explore". Behou sy pragtige wit(huiskleur) karakter."