Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria Unit 2"Interessante vissersdorpie. Regte plek om net niks te doen nie! "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Mal oor Swellendam omgewing, baie om te doen in klein radius. Natuurskoon en buitelig-aktiwiteite is legio."
"Montagu en omgewing is 'n baie mooi deel van die land en 'n mens kan na baie plekke ry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster is baie mooi en 'n lekker plekkie om te bly."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Absolute pragtige dorpie! Die mense is so vriendelik en behulpsaam! Gaan definitief terug!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
At the Rocks"Mooi, vriendelike kusdorpie waar jy vir myle kan stap op die stand of sommer oral!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alikreukel Self-Catering"Dorpie is pragtig en mense baie vriendelik! Wens die plek kan die "klein dorpie" gevoel behou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Dit is werklik 'n plekkie waar 'n mens kan ontspan en die ongereptheid van die natuur kan geniet! Verfrissend."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Lekker ontspanne dorp met baie vis, naby De Kelders, Kleinbaai ens. Gansbaai is 'n besoek werd."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Ons is vir baie jare vertroud met Hermanus, dit het lekker koffiewinkels en eetplekke en gedurende wintermaande is dit heerlik stil. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Botterkloof Resort"Asemrowende dorpie, mense is vriendelik... 10 uit 10... "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is the best coastal town in the West coast."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Road Self-Catering Apartments"Baie vriendelike mense. Lekker eetplekke en besienswaardighede. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Whitsend Cottage"Moeilik om te se want ons het op 'n Sondag in winterseisoen daar aangekom, en amper alles was toe gewees. Die restaurantjies op die Route 62 pad is baie oulik en beslis iets om te besoek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Plekkie"Dis 'n baie mooi en stil bestemming. Dis perfek vir 'n wegbreeknaweek."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
16 on Main"This is one of the most beautiful places in the Western Cape."