Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Bugler's Cottage"Great spot for a 2-night stopover to explore the area."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Langebaan is een van die beste toeristebestemmings in die land. Sien my verseker weer."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Prentjiemooi dorpie teen die berg en kyk uit oor die vallei."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Apartment - 58B Odysseus"My 3rd time at Paradise Beach, will definitely be going there for my next vacation again."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"A community that needs to be supported a lot more. Enjoyed our stay as a family. Thank you Barrydale."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Robin's Nest"Dit word duur vir mense wat daar bly. Word meer vir oorsese mark geprys."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Daar is baie aktiwiteite in en om Bettysbaai. Dit is die perfekte omgewing om na 'n harde jaar te gaan rus en ontspan."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Jewel"Pearly Beach is 'n versteekte juweel met pragtige natuurskoon, vriendelike mense, lekker rustige atmosfeer, maar nog steeds naby aan groter dorpe as mens bietjie wil rondsnuffel in winkels. Die winkels in Pearly Beach is natuurlik 'n belewenis. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Salty Sandals"Love the fact that it is not as commercialised."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Het baie lief geraak vir die dorpie. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Werklik 'n stukkie hemel!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
KwaThula"Daar word baie gedoen om Paternoster 'n vriendelike toeristebestemming te maak. Ongelukkig maak die gaping in armoede tussen die inwoners en toeriste (of vakansiewoningeienaars) dit ongemaklik. Meer werk kan geskep word. Ek het opgemerk dat die bouers nie van Paternoster afkomstig is nie. Hulle kan eerder opleiding verskaf aan plaaslike mense en so inkomste skep."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"My hart se punt. Pragtige natuur en die sonsondergang oor die see is pragtig."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Lodge"Dis die beste vakansie ooit. Dis so rustig en daar is geen lawaai of vullis wat oral rondwaai nie. Die dorp is skoon en veilig. Dit is beslis my gunsteling-vakansiedorp!"
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"It is a beautiful place for resting and getting away from the noise of the city. Friendly people and very safe."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"Stunning plek met die nodigste dienste. Baie klein plekkies om te ontdek en skouspelagtig mooi. Rustig en nie 'n samedromming van mense op die strand nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Santorini Self-catering Accommodation"Lekkerste dorp in die Weskus."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Meer verwag van Gansbaai, maar dit geniet vir een nag."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayit Elohim"In my opinion, Hermanus is the best place in the world."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Huis by die See"Awesome, uistekende ligging, klimaat en restaurante. Baie om te doen en see-uitsig is uitstekend."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Verken die gebiede om Gansbaai. Franskraal het 'n ongelooflike swemstrand met rivier wat inloop, warm water en helderste water!"