Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"Ons was verras oor hoe groot Vredenburg is. Dit naby aan al die lekker strande soos Paternoster, Jacobsbaai, Saldanhabaai, Tietiesbaai, Langebaan. Lekker sentrale punt naby al die strande."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
WestBed -The Legend"Pragtige natuurskoon en blou see wat 'n lus vir die oog is. Soek en jy sal al die plekke in en rondom Langebaan kry wat dit 'n unieke plek maak. Ja, die wind waai 'n hond uit 'n bos uit, maar daaraan raak jy gewoond en daar is ook tye wanneer die warm weer en windstilte ongelooflik is. Die verskillende eet- en drinkplekke bied iets vir almal en dit is die moeite werd om te besoek. Ons kuier was beslis die moeite werd!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Sea House"Awesome fishing village. Lack of shopping facilities, fast food outlets as one has to drive to Vredenberg etc."
"No additional activities for kids. We drove to Cape Town to entertain our kiddies."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Pearl Self-Catering"Lovely beaches and the coffee shop at tbe nursery is our go to everytime for breakfast!"
"Vriendelike mense en oorgenoeg wynplase om te besoek. Dit is 'n uitstekende naweekbestemming naby die Moederstad!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Little Farmhouse"Such a pity that the beautiful river and dam in Stanford is overgrown with reeds."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leopard's Tree Campsite"Small town but adequate for some last-minute purchases."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
BlomHuis"Ons het by Strandloper bespreek vir 'n aandete en kon derhalwe nie al die pad terugry Kaapstad toe nie. Absolute belewenis om weer daar te kon kuier."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Dit is 'n klein, plattelandse dorpie, maar daar is alles wat jy benodig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olyfenhuis"Warm dorpie vol vriendelike mense en baie mooi landgoed."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Die mense van Paternoster is vreeslik vriendelik. Ons het sommer gou tuis gevoel in die klein dorpie."
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Kardoesie"Alles is baie naby aan mekaar en so gerieflik. Baie mooi plekkie."
"Ek is van Wellington en gelukkig ken ek Paarl. Jy sal nie 'n fout maak as jy in Paarl wil oornag nie. Dis een asemrowende natuurskoon Boland."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"Rustige dorp, lewe gaan daar voort soos normaal sonder die stad se gejaag."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop Chalets"Welgedaan aan almal in Swellendam. Opregte vriendelikheid en diens. Voel sommer tuis."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Berg River Living"Mooi pragtige vissersdorp. Alles is in bereikbare afstand."