Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"We thoroughly enjoyed our visit in Agalhus. A must for people that love Africa and South Africa. We enjoyed also the fish and chips at the seashore. Beautiful memory of an unforgettable visit at the southernmost tip of Africa."
"Nie veel om te sien nie, maar die bietjie wat ons gesien het was baie nice gewees."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Single Stay"Uber does not always have cars available so Bel 'n Pal is a great way to get around should you not have transport."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Seaside Cottages"Lekker wegbreek weg van die stad se gejaag."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Langeban is a nice place away from city rush."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
1 Kingfisher Heads"Het die historiese Boggomlaan geniet. Restaurante was naby en verskeidenheid aangebied. Pragtig, omliggende gebiede genotvol."
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."
"A calm, quiet town with a few lovely restaurants. We were at the readers restaurant which was so lovely and food delicious. The hotel restaurant was also lovely and food and service top notch."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Paternoster is ongelooflik, 'n moet om te sien. Net een ding waarvan ons nie gehou het nie is die verkoop van kreef op straat deur die plaaslike inwoners."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastion Quarters Guest House"Bredasdorp het baie verbeter. Ontbyt by Mozart is die beste."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Katinka Self-catering"Mooi, skoon dorp met baie inkopiewinkels, maar parkeerplek is 'n groot probleem. Heerlike wandelpaadjies langs die see en bankies om die uitsig te geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vrolike Huisie"It was a really nice stay and we did not have any issues. The restaurants available are a bit limited, but we could still get ourselves sorted and prepared our own meals."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"It is a normal little town that lies at the foot of beautiful mountains. I believe there are good places to eat and enjoy a glass of wine. Come experience it yourself."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Heerlike, rustige dorp. Gaan gerus vir 'n lieflike see-vakansie."
"Mooi omgewing en Wellington net langsaan is 'n pragtige ou dorp. Bainskloof pas is 'n lekker rit met jou motor - nuut geteerde smal bergpas met mooi uitsigte."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeuitzight"Hermanus is a nice and cool place, surrounded by the sea and mountains."