Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2830 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 12 mense

Sea Breeze on Ralph is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van St. Francisbaai wat ideaal is vir 'n gr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 12 mense

Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

The Palace Guest House bied B&B-verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp is teen die kus en spog met die perf...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

A Beach Apartment in Africa is 'n pragtige woonstel in die gewilde branderplankarea "Pipe" in Somerstrand en is ide...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Hout Huis @ Baviaanskloof Guest Cottages is in die Baviaanskloof-natuurreservaat geleë, en is 74 km vanaf Willowmor...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

The Valley Lodge

Selfsorg in Oos-Londen, Oos-LondenOos-Kaap
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

The Valley Lodge is in die Nahoonvallei in Oos-Londen geleë. Hierdie gewilde stad is aan die Oos-Kaap se Sonskynkus...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Ships Bell 8A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in St. Francisbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

The Bushwillow Jeffreysbaai is 'n selfsorg-eenheid net 1,2 km van die see af. Die eenheid is goed toegerus en gerie...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Wild Fox Hill Eco Cabin is 'n gesellige dog ruim ekohuisie in 'n natuurlike omgewing met 'n pragtige berguitsig. Ga...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 4 mense

Charming Seaside Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tuinkothuis op ’n residensiële perseel waar die eien...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 4 mense

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag, vir 2 mense

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld en bied plattelandse selfsorgve...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang