Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2836 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Masalimo Cottage is op ‘n plaas in Rhodes in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie. Dis naby winkels,...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 8 mense

19 on Beaufort - The Wille's is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Kenton-on-Sea. Die eiendom is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Big Tree Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n stil lowerr...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjeriv...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dis sowat 2,5 km van die middestaf af, so gast...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Villa Delfini F6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsig...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

Supertubes Guesthouse

Gastehuis in Ferreira Town, Ferreira TownOos-Kaap
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Die Supertubes Guesthouse is reg langs die strand, met 6 individueel versierde en suite-kamers, waarvan die meeste ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

FunkyTown bied unieke en interessante en suite-verblyf in Jeffreysbaai se middedorp. FunkyTown is 'n eklektiese uit...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Wiltshire Rondavel skuil in 'n rustige, parkagtige tuin op die eienaar se erf in Port Alfred. Dit bied oornagverbly...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
WiFi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Kingfisher Guest House in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n privaat ligging, stil en rustige omgewing...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang