Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 187 - 2774 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Never Daunted Bird House bied selfsorgverblyf in die dorpie Hogsback op die R345-pad. Dit is die ideale wegbreek vi...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Mount Ingwe Country House grens aan die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied en is geleë op die plaas Middelwater in d...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Hierdie tweeslaapkamerkothuis is ingerig vir selfsorg en het 'n lieflike oopplan-uitleg. Elke slaapkamer het 'n kon...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Satelliet-TV
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 034
per nag, vir 2 mense

Pitlochrie Cottages is perfek geleë in die Oos-Kaap se Drakensberge en bied 'n plaaswegbreek. Pitlochrie Cottages i...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Aquarius B&B is in Jeffreysbaai, 'n omgewing wat vir natuurskoon, strande, staproetes en branderplankry bekend is. ...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Cumberland House is in Port Alfred sowat 2 km vanaf die Heritage Winkelsentrum geleë. Dit is naby verskeie winkels,...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense

Beach Gypsy Holiday Apartments is net 'n entjie se stap vanaf branderplankrystrande, winkels en restaurante. Hierdi...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense

Colonel Graham Guesthouse is geleë in Makhanda (Grahamstad), in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van hi...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Bergfietsroetes
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense

Coogee Bay Apartment 8 is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gonubie geleë i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense

Heuningkrans Chalet is aan die voet van 'n berg en is 'n selfsorghuisie in Joubertina in die Oos-Kaap. Dit bied 'n ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang