Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

White Horses

"Lekker naby Baywest Mall vir inkopies."

Port Alfred, Oos-Kaap

Port Alfred Sands Unit H

"Heerlike, rustige dorpie. Sal defnitief weer Port-Alfred besoek vir wegbreekvakansie."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Heaven Scent

"Pretty and clean little seaside town with good restaurants and coffee shops."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Your Place @ Salvador

"St Francis is prettier and better value for money."

Stutterheim, Oos-Kaap

The Manderson Hotel & Conference Centre

"Beautiful mountains and wonderful countryside. The town has become a dump and neglected but still worth a visit to breathe fresh air."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Framesby Guesthouse

"Baie lekker koffiewinkels en genoeg besienswaardighede vir kuier. Sou graag langer wou kuier."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Too many trucks."

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"Beautiful area and the roads are great. The road from Lady Grey to Barkley East is just beautiful with spectacular views."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Die dorp en woongebiede so netjies, het dit nêrens anders teëgekom nie. Mooi so Graaff-Reinet."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Bibury Cottage

"Everything is always just a stone's throw away from each other, unlike big cities like JHB and Cape Town."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Wil self graag daar 'n blypekkie koop!"

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Jenny's Guest House

"Eerste oorbly in die dorp en was aangenaam verras oor hoe goed dit lyk."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

SANParks Camdeboo National Park

"The town has so much history. There is so much to see and do in the town. The town museum and old Dutch reform church are really worth a visit."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Canals 05

"I love the Marina Martinique but the Canals 05 I'm not so happy with."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Marine Drive 49

"Ek ken toevallig die stad. Verkies die stiller areas, maar beslis goeie toeristebestemming."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"Beautiful town that people should visit at least once."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Om Nieu-Bethesda werklik te beleef moet 'n paar dae daar deurgebring word."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Country Cottages

"Was 'n belewenis. Baie besienswaardighede. Loopafstand van alles. Lekker restaurante. Oom David se donkiekarrit is 'n moet. Hy is 'n dinamiese mens met baie kennis van die dorpie en sy inwoners. Vriendelike mense. Baie veilig. Daar kan mens nog laataand in die strate loop. Sal definitief weer besoek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Tot Hier Toe Padstal

"Was 'n heerlike ervaring. Wens ons het meer tyd gehad om te verken."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Egmont Guest House

"Die plek is baie mooi. My vriendin is van PE en het ons na spesifieke plekke verwys. Dit was 'n belewenis. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Mooiste dorp in die Karoo!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Spekboom

"Baie netjiese dorp wat baie bied t.o.v. besienswaardighede, uitstekende restaurante en winkels met kwaliteit en unieke produkte en geskenke."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Selah-on-Sea

"It's a lovely place for a short break away or a long holiday. Both rivers the Boesman and the Kariega are very clean and kids can fish, swim and play there. I would definitely go back there to its beautiful waters and friendly people."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Riverdene Farm Lodge

"Die juweel van die Karoo."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Moramba Cottage

"Loved visiting the windy city."

Port Alfred, Oos-Kaap

Ripples Beach House

"It was our first time traveling to PA. We Googled some places, but when we went it was a bit disappointing. We enjoyed the boat cruise."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Oase van rus en kalmte. Word weer mens!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Starry Nights Guest House

"Pragtige dorpie geskik vir kunsliefhebbers."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang