Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twin Towers @ Fairview Estates"Oulike dorpie met vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."
Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fisant, Bokmakierie & Hoephoep"Goeie en netjiese ligging. Naby geriewe, winkels ens."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
475 Clarens"Love die winkeltjies, net te veel Afrika-winkels en te min ander."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sweetie Pie Cottage"Baie oulik en baie om te doen. Sal nie hierheen kom vir 2 weke nie, maar so paar aande/dae is baie lekker."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Studio 28 Clarens"Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!" "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Pragtige omgewing, vriendelike mense en 'n baie lekker ondervinding om in Clarens rond te stap."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Periwinkle Grove Cottages"Pragtige klein dorpie met heerlike eet- en drinkplekkies!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Clarens is 'n baie mooi en lekker dorpie. Ons sal enige dag weer teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Clarens is 'n regte kunstenaarsdorpie! Die wolwinkel se dames verdien 'n pluimpie! Die vriendelikste twee dames en was ook baie behulpsaam! En die mooiste komberse!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Verdeel Suid-Afrikaanse toeriste in twee groepe: Die wat Clarens beleef het en die wat Clarens nog nie beleef het nie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Dit is een van die mooiste plekke waar ons nog was, en ons was al by baie. Sal definitief weer gaan kuier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage 2"Mooi dorpie met baie geskiedenis. 'n Definitiewe aanbeveling vir enige iemand wat uit die stad wil kom en die natuur wil inneem. Go Clarens!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Such a small yet busy little town that had a lot to offer us on our stay. Packed with smiles and friendliness making it easy to relax and enjoy."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View Luxury Self-Catering"Plekkie raak nou duur maar dit is te verstane. Eks baie bly dis nog nie oorgeneem deur enige van die groot kettingwinkels nie. Mens sien dit bitter min nou."