Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"We did not spend much time in Fouriesburg. Seems the town has been a bit neglected in terms of roads and development. Quaint but a run-down little town. Had a pub lunch, very friendly locals. Personally I would not stay there."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Dis 'n oulike dorpie. Nie veel nie. Ons was spyt oor die bazaar wat ons gemis het. Maar die host het vir ons local attractions en activities gestuur wat ons kon doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amour de Pierre Villa 221"Dit is 'n pragtige dorpie met goeie restaurante. Die natuur om Clarens is asemrowend met baie staproetes."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Escape"Clarens is 'n baie rustige plek en geniet die klein winkeltjies wat mens kan gaan rondloop in."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forever Clarens"Clarens is 'n ongelooflike lekker toeristebestemming en 'n mens wil elke keer net langer bly. Ons sal vir seker gou weer teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Pragtige dorp en asemrowende natuur. Die moeite werd om te besoek"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Dit is 'n lekker, rustige wegbreek. Alles is binne loopafstand. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Interiors Guest Apartments"Clarence is a beautiful place to visit, it's a must-see if you live in South Africa."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Herfs in Clarens is so mooi. Ons sal graag Clarens weer besoek in die ander seisoene ook. Heerlike eetplekke en mooiste omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Dit is 'n wonderlike toerisme-aantreklikheid."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mafube Mountain Retreat"Nice and close to Clarens and Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Baie mooi natuurskoon veral in die nabygeleë nasionale park."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Lieflike dorpie met hope restaurante en kuns- en ander winkels."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Paaie is in 'n erge swak toestand, geen poging word aangewend om te herstel nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Valley Lodge"Clarens is n lekker wegbreek vir 'n naweek/langnaweek, nie te ver van JHB af nie. Die kos by Bocca Di Lupo (Italiaanse restaurant) was ongelooflik lekker, almal het hulle kos klaargemaak! Ons ook baie lekker kos by The Square gehad en daai Peppermint melkskommel sal ek definitief aanbeveel!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Asemrowende omgewing en besienswaardighede. Sommige eetplekke (kooperasie) se kos en veral die drank is buitensporig duur. Parkering 'n groot probleem."
"So jammer dat die pad Sentinel Karpark toe in so 'n haglike toestand is, verder is die berge waarlik 'n ongelooflike belewenis."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fouriesburg Country Inn"Pragtige omgewing, vertrou dat die dorpie vinnig reggeruk word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twogether"Clarens sal altyd 'n pragtige dorpie wees omdat die omgewing 'n prentjie is, daar is baie om te doen in die dorp en omgewing. Dis duidelik dat die dorp floreer en vooruitgaan, maar tog jammer dat die ou karakter in die slag bly."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Daar is regtig baie om te doen en te besoek in en om die dorp, die herfs was besonder mooi en oral is die inwoners vriendelik. Sal graag weer gaan."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Modderfort"Dis regtig 'n pragtige dorpie, mooiste kerkgebou en die rustigheid was wonderlik. Ons het Mila en haar donkies baie geniet en heerlik geëet by Benjamins. Jammer dat mooi plekke soos Turksvy Trading nie meer bestaan nie, en dat die dorp nie groei toon nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View - Oak on Church"Clarens is 'n definitiewe moet. Die paaie in Clarens is nie in 'n baie goeie toestand nie - van die grondpaaie is beter as die teerpaaie. Andersins geen klagtes!"