Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Little to far from shops. 5.2 kilometers gravel road was little challenging. Signal challenges. Only Vodacom network got signal."
"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."
"Kleinmond is a tremendous destination for every type of holiday traveller. Beach, mountain, wine farms etc. Great for the active person with hiking, surfing, kayaking, mtb trails etc."
"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."
"'n Baie mooi omgewing weg van die toeriste en rumoer. Naby die see. 'n Plek vir ontspanning."
"Kleinmond is 'n klein dorp, met die grootste karakter. Kruip in 'n mens se hart in. Baie sentraal geleë en naby aan baie ander dorpe om te gaan besoek. Wonderlike area."
"Heerlike stappadjies al langs die kus en tog naby aan Hermanus as 'n mens lus het vir winkels en restaurante."
"Gansbaai is a lovely town with some interesting shops and especially delicious samosas at the local supermarkets. Walking in the Walker Bay Reserve was very beautiful and we also enjoyed time at Uilenkraalsmond."
"Hermanus is 'n pragtige plek. Origens is dit 'n pragtige, netjiese plek. Dankie."