Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Don’t go to The Bistro for takeaway coffee. They charge R30 per cappuccino!"
"Baie stil woonbuurt vir jou gesin, en naby see sowel as aktiwiteite wat jy daar kan doen."
"Mooi staproetes, en baie dinge om te doen, net geen sand strand vir sandkastele nie!"
"Baie aangename plek, baie rustig en verwyderd van die geruis van Struisbaai. Nie baie mense is bereid om met die grondpad te ry nie. Maar is vir seker die moeite werd."
"We always return to De Kelders. A perfect small town to get away from the hustle and bustle of city life."
Hemel-en-Aarde Vallei, Overberg
High Season Farm Luxury Cottages"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"
"Lovely coastal towns (grown a lot) with a good selection of accommodation and restaurants. Lovely coastal strolls too. Busy at times and widely spread neighbouring villages of Sandbaai, Vermont etc. Lovely inland valley with wine farms and close to Cape Town."
"Dit is 'n pragtige stil dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel en geraas. Plekkie vir 'n luilekker vakansie."
"Ons is dol oor die lekker atmosfeer in Hermanus. Daar is so baie te doen in en om die wonderlike kusdorp."