Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
77 lekke plekke om te bly
Bona Vista is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Pringlebaai en bied die perfekte mengsel van ontspanning ...
Ocean View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in Pringlebaai, net 300 m van die strand af. Die huis bi...
Pringle's Apartment
Pringle's Apartment is in die pragtige dorpie Pringlebaai. Dit is naby die strand en middedorp, wat dit perfek maak...
Fabre House is 'n ongekunstelde strandhuis in George-weg in die hartjie van Pringlebaai. Hierdie huis spog met 'n p...
Sand Sleepers is ’n ruim dubbelverdiepinghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in Pringlebaai. Die huis bied maklike ...
Anemoi on Route 44 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Pringlebaai. Die hoofstrand en strandmeer van die Buffelsrivi...
J Bay Junction is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 12 gaste, net 100 km van die strand af in Pringlebaai. Die plons...
Knus is 'n selfsorg-toevlugsoord in die hartjie van Pringlebaai en bied verblyf aan gesinne en vriende te midde van...