Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
78 lekke plekke om te bly
The Annex
Birdwatchers House
Pringle Bay Home is 'n pragtige, ruim selfsorghuis in Pringlebaai wat omring word deur die Kogelberg Biosfeerreserv...
Captain's Cabin
Captain's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in Pringlebaai. Cap...
Pringle Baai Wegbreek het 'n privaat ingang en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste in Pringlebaai. Dit is ideaal vir g...
Chillilabombwe
Chillilabombwe is 'n selfsorghuis in Pringlebaai en is die perfekte plek om te ontspan. Dié eenheid bied slaapplek...
Pringle Sunsets
Pringle Sunsets bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ontspanne, moderne huis in Pringlebaai naby die strand en str...
Restio River House
Restio River House is 'n pragtige selfsorghuis op die oewer van die rivier. Die huis is in die kusdorpie, Pringleba...
Piccolo bied knus vakansieverblyf in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike selfsorg-opsie vir 'n naweek...