Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 9 - 70 lekke plekke om te bly
Da Capo bied gehalte-oornagverblyf net 'n paar honderd meter vanaf Silversands-strand in Bettysbaai. Dit is die ide...
Nordic Beach House is 'n lieflike Kaapse kabeljou-styl gesinsstrandhuis in 'n stil woonbuurt binne stapafstand vana...
4859 Lakeside is 'n gerieflike kothuis in Bettysbaai, 'n klein vakansiedorpie aan die Overberg-kus van die Wes-Kaap...
Silversands is 'n lieflike oopplan-gesinshuis net 'n entjie se stap van Silver Sands-strand in Bettysbaai af. Die h...
Proteus Beach House is 'n pragtige vakansiehuis wat in Rooi-Els langs die see geleë is. Dit bied styvolle en gerief...
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die S...
Anne's Place is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die bekende Bettiesbaai, 'n area ryk aan fynbos omring deur...
Stay At Friends is in Bettysbaai, tussen die berge en die see en word omring deur fauna en flora. Dit sorg vir 'n s...
Casa Dianay is 'n ruim selfsorghuis in Bettysbaai. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see en groenbelt. Dié huis i...
My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is en die ideale wegbreekplek ...