Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Moskombers

"Die strand was netjies skoon en veilig."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bamboesbaai Beach House

"Jacobsbaai was beautifully clean and quiet."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Min eetplekke wat oop was moontlik weens grendeltyd."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Good road signage, some dirt roads in Jacobs Bay was a surprise."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Kyk na al die plekke so mooi soos julle na Jacobsbaai doen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Jacobsbaai is beautifully clean, and safe."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Miskien meer vermaak en verkope soos koeldrank- en roomys-stalletjies. Braai-verkope, vetkoek- en pannekoek-stalletjies sal meer toerisme na Saldanhabaai trek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Paaie is goed en omgewing netjies in stand gehou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Break-A-Way

"The directions and parking areas at the beach can be improved. Love the palm trees along the main road - looks excellent. Plant more!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Baie lekker kampplek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Strandloper @ Moeriesbaai

"Town appears to be fairly well maintained. Traffic Officers are always visible."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Pragtige omgewing met uitstekende restaurante."

Saldanhabaai Munisipaliteit

4 Thera Way, Calypso Beach

"Ideal for family holidays. Lots of activities available for kids, plenty of excellent restaurants, and close to the West Coast National Park and game farms."

Saldanhabaai Munisipaliteit

4 On Osprey

"Langebaan is great, everything you need for a weekend break and only an hours drive from Cape Town."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Long Beach Cabanas

"Die breër gemeenskap is nie té gaande oor reisigers. Sommige plekke wat besoek was kort meer gaste-vriendelike diens!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

e-Cottage

"Baie netjies en rustige dorpie sal enige tyd weer gaan. Sal enige een aanraai om die dorp te besoek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Canas

"Geen probleme ondervind nie, omgewing, strate was netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Dorp is baie netjies en skoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langstrand

"Almal was oral baie vriendelik. Ek dink veral Langebaan se mense en besighede is beslis 'n aanwins vir die munisipaliteit."

Saldanhabaai Munisipaliteit

The house

"The harbor area is in a state of decay. Was impressed with restaurant Sandstone lovely and value for money."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camelot Cottages

"Ons was daar vir die Weskus Natuurreservaat waar ons al in Duinepos gebly het, maar lyk of die tot niet is. Posberg was prentjiemooi."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"The roads are lovely and all the verges and bushes along the roads were perfectly neatly kept. What a clean town!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Melissa's Home Away From Home

"We've been holidaying in Langebaan for +-25 years, and love the atmosphere and tranquillity within the area."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang