Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Ons het lekker rondgery in die omgewing en aandete by Weskusplek was ’n wenner. Sal beslis weer hier wil kuier."
"Hulle moet meer vullisblikke uitsit langs die Strand, asook bewusmaking van rommel strooi langs strand."
"Baie skoon en netjiese dorpie met uitstekende restaurante en ’n pragtige strand."
"Langebaan en Mykonos is naby geleë. Baie ander Weskusdorpies is binne 50 km radius."
"The only reason for the 3 stars, is that we experienced an unplanned power outage which lasted about 12 hours."
"Saldanha is a great tourist destination. Protea Hotel is one of the greatest places to stay. Highly recommended."
"Private B&B's in the area uplift standards. You struggle lots of times to get phone calls connect to the call centres of the municipality itself."
"Die plek is mooi skoon. Dis net jammer dat Covid veroorsaak het dat mens nie by die see kon uitkom nie. Gelukkig is Mykonos daar en kon jy baie van jou tyd daar spandeer."