Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Langebaan is 'n pragtige dorp en ons sal graag weer terugkom. Ons noem graag Rocxi Beach restaurant/bar waar ek die lekkerste burger nog ooit geniet het en die diens was puik."
"Lots to see and do, the beach is not too far away to enjoy long walks. Shopping areas not too far away for everything you could need. Short drive around the area is worth a visit. People even have camels and springbok on some of the properties. The Wild Butcher is worth a visit for meat."
"Langebaan is clean and neat, all I can say is that people follow the rules, no litter, use a dustbin, bravo to them."
"Die ideale vakansieplek waar jy rustig jouself kan geniet en waar jy lekker kan otspan."
"Ek besoek die plek net vir kite surfing. Dis natuurlik ook voortreflik vir oorsese kite surfers, veral beginners."