Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 962 resensies.
"Ek is mal oor Struisbaai en sal vir seker weer daar gaan kuier. Die rustigheid en veiligheid is absoluut 'n juweel."
"Beach was full of seaweed and not pleasant for swimming. Fortunately Arniston was not too far and that was great."
"Pragtige seedorp. Ideaal vir 'n wegbreek, hetsy vir 'n naweek weg of vir 'n vakansie."
"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "
"Struisbaai is my preferred place for my break away stays out of Cape Town. It is neat and safe."
"Ek het die karavaankamp moes besoek om melk te bekom, aangesien daar nie 'n winkel oop was in Struisbaai nie. Daar is geen boompie om skaduwee te bied nie en die staanplekke is tjok en blok toegestaan. Daar was nie plek vir 'n muis nie. Dit het my geskok om te dink dat mense so honger is vir 'n seevakansie dat hulle amper konsentrasiekampomstandighede sal ontbeer daarvoor. Daar is soveel ander pragtige karavaankampe al verder langs die kus. Kan iemand vir my sê wat die magiese aantrekkingskrag is in Struisbaai?"
"Struisbaai is 'n baie lekker vakansiedorp, dit het iets om te doen om elke tipe weerdag, maar mens moet weet die dorp is besig oor die Kerstyd."