Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
Mountain Vista"Infrastructure of the town is a bad, but scenery is amazingly beautiful. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort"Pragtige deel van Suid-Afrika."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Underberg/Himeville is geleë in van die mooiste omgewings in Suid-Afrika."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
44 on Brownlee"Die enigste groot probleem (soos ook maar in ander dele van die land in die landelike gebiede) is die verskriklik slegte toestand waarin die paaie is. Die R58 vanaf Matatiele na Kokstad is baie sleg en van Matatiele na Queenstown toe is daar weinig (of eerder glad nie) stilhouplekke wat aanbeveelbaar is nie. Dis nie 'n omgewing wat ons sommer weer sal besoek nie en bloot a.g.v. die bitter slegte toestand waarin die padnetwerk is."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Be very alert of the huge and deep potholes on the tarred road, especially between Bulver and Underberg."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Lovely old town, beautiful area, lots of history I'm sure."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort"Die area buite die dorp is baie besonders. En meer as genoeg kuier- en eetplekke. Maar die dorp is in 'n toestand. Geen onderhoud vanaf regering. Gemeenskap trek die wa deur die drif."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Kokstad is in a beautiful area in the foothills of Mt Currie, not sure what the townlife is like. Can be cold in winter."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Ons sal graag weer in Underberg kuier. Dis 'n pragtige plek naby aan die majestieuse Drakensberge en daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cairn Grace"Lieflike omgewing. Jammer dat die Lesotho grenspos Covid toetse vereis om Sanipas op te gaan."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Definitely recommend the place to relax and recharge."
"Not as many places to visit for more options for activities. Very limited things to do in the area that is close enough."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Lovely, picturesque destination."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Traveling from KZN to EC, Kokstad is the perfect place to stop over."
"Fantastiese omgewing om vakansie te geniet veral teen einde van die jaar in reen seisoen. Het ook Fairways en Castleburn besoek en dit baie geniet."