Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Streamway"Fantastiese natuurskoon. Die botaniese tuin is ‘n moet, daar is maklike toegang (rolstoel vriendelik) met lieflike bankies sowel as verder staproetes. Die pikkewyne is ook ‘n heerlike besoek vir oud en jonk."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Flatlet Peaceful"Ons kuier al van kindsbeen af, langer as 40 Jaar op Kleinmond en dit bly steeds een van ons geliefkoosde bestemmings!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Fantastiese mooi deel van die Wes-Kaap, die natuurskoon is uniek en die berge aan die een kant en see aan die ander kant maak dit net soveel mooier en spesiaal. Bettysbaai is nie oor-ontwikkeld soos baie ander kusdorpe nie en 'n mens ervaar 'n klein dorpie-atmosfeer wat besonders rustig is. Bonus: dis baie naby aan Kleinmond/Palmiet en Pringlebaai."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bergroos"Dit is effens klein en stil vir 'n gesin met kinders, maar perfek as jy net 'n breek nodig het van alles."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Very clean, well managed town, lots of fun. We felt safe. Lots of walking trails. Enough restaurant options at the small waterfront."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Deo-Lize"We would recommend Betty's Bay to anyone looking for a place to unwind and enjoy the tranquility of the area."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Dis 'n rustige plek. Mens kan wel naby restaurante besoek, of in natuurreservate gaan wandel. Onthou net, die windjie die waai! Ek kan definitief Inner Edge Therapeutic Massage & Reflexology aanraai."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Will definitely return to Betty's Bay, but look for accommodation a bit nearer to the beaches. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Penguin House"We all had a great time. The house is amazing. We will definitely be back."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rus Vir My Siel"Very friendly community. We enjoyed our stay and while walking along the beach road we were greeted very nicely by local residents."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Nature's Haven"Loved it but when the wind blows, she blows. I'll be back soon though."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Betty's Bay is a wonderful place to be, I like it so much that I'm thinking of buying property there."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fynbos Cottage"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"I would recommend Kleinmond anytime if you are looking for a quiet, relaxing getaway."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Pragtige natuurskoon. Ook die Harold Porter botaniese tuine. Sal enige tyd teruggaan."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n lekker dorpie met vriendelike mense, groet jou en gesels. Daar was lekker weer en ons het die plek plat gestap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vlei Studio"A lovely little town with lots to see and do in close proximity."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"We used it as a location to be close to Hermanus and surrounding areas. Kleinmond itself does not have much activities/restaurants."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Gull Cottage"Bettysbaai het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n 15 km sirkel roete gestap om die area strandlangs te verken tot by Stoney Point. Die mere was 'n wonderlike ontdekking, die varswaterstrome wat in die see mond omring deur die grootste diversiteit van fynbos, plante en veldblommetjies langs die see het ons betower."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Juntos @ 891"Serene, intimate and beautifully located between mountains and the ocean."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Lovely accommodation, in a lovely area overlooking the ocean, what a breathtaking experience!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Lovely coastal path, the beach and lagoon are wonderful. The village is quaint."