Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
"Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Ridge Road"'n Stukkie paradys, heerlik vir ver stap of draf. Die weer was uitstekend toe ons daar was!"
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
xxxxxxxxxxxxxxxxxx"Lieflike klein stranddorpie met alle inkopiegeriewe net 'n klipgooi weg. Lekker sentrale ligging om die omgewing te verken."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bietou"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fijnbos Manor"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
"Die area is baie mooi en rustig nou nie baie tyd daar spandeer was by 'n troue by Hemel en Aarde."
"My most favourite destination for a beach holiday since I was very young. Love being close to Hermanus and Hemel en Aarde valley."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Baie mooi dorpie teen 'n pragtige kus. Baie vriendelike en aangename inwoners. Tennis-, rolbaan- en jukskeibane. Baie baby aan ander kusdorpies."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Sea Star Lodge"Total peace and quiet, away from the crowds, really relaxing and special."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
A1 @ Swartrivier Studio"Mooi skoon, rustige dorpie sonder water probleme."
"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
"Al die blyplekke is heerlik naby die see - so mens kan lekker see toe stap as jy in Voëlklip bly!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Rustic Beach Cottage"Slegs 'n vakansieplek, met baie verskillende huise, min met see uitsig. Geen egte dorpie nie en die besighede wat daar is, is wydverspreid en uiteenlopend. Egter pragtige berge, mooi groen en aangename klimaat vir die wat met wind kan saamleef."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Lekker sentraal en met die nuwe mall so naby hoef mens nie eens ver te ry vir jou daaglikse inkopies nie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vlei Studio"Nes mens hartsmense kry, dink ons Betties is 'n hartsplek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Milaruso Self-catering House"A quaint village with a nice character."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Endstraat 70"Lieflike plek. Beslis die moeite wers om te gaan besoek."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Light 'n Airy"Veilig en rustig. Ons het gestap vanaf Sandbaai tot by Onrus se strand. "