Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
De Kelders, Suidkus Walvisroete
The Stone House"It is a bit of a drive but totally worth it and very beautiful and peaceful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Avondsrus"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Nommerpas"Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleë met Hermanus binne 3km daarvandaan!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alikreukel Self-Catering"KLEINMOND IS BEAUTIFUL AND A LOVELY PLACE FOR A HOLIDAY OR WEEKEND GETAWAY."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
-Aye' Leibbie's Lapa"Alles wat jy soek soos winkels en restaurante is geskik geleë. Jy hoef vir niks te soek nie. Die dorp is baie netjies."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bucaco Sud"Die pikkewyne en Tides het ons aand gered! Mooi natuur!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Traveller's Lodge"Wat 'n wonderlike plekkie, almal is vriendelik, die strand en dorp is pragtig skoon. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
The Ocean Villa"Heerlik stil en veilig maar nog steeds naby genoeg aan Hermanus vir alle aktiwiteite."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Sea Star Lodge"Loved the fact that De Kelders was so laid back. At night we could look up at the milky way and wake up to a perfect sunrise in the mornings. A great getaway from the city. "
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Leegle"Franskraal is 'n rustige, stil oord waar mens goed kan ontspan."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Oppiekoppie"Kleinbaai is really a nice and peaceful holiday place. Go for a stroll at the sea outside the house, we discovered a turtle."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Leegle"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
The Whale Cottage"Kable Joe's se seekos was heerlik! Daar is baie wynplase in die omgewing, veral naby Hermanus. Dit is 'n lekker "rondry en verken" omgewing."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Bamboo Beach Seaside Guest House"Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!"
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Ridge Road"Gansbaai, Kleinbaai, Franskraal is eintlik 'n een aanmekaar gebied. Die rustigheid en staproetes by Gansbaai was 'n goeie ervaring. Het die see geniet: bankies langs see is gerieflik. Inkopies word op Gansbaai gedoen. "