Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Warner Beach, Suidkus

Deep Blue Guest House & Lodge

"Dis 'n vissermanstrand met geen fasiliteite. Maar 'n skoon strand en lekker om te gaan stap. Winkelspruit strand is net n klipgooi weg."

Margate Beach, Suidkus

Santorini 302a

"Die wind het baie gewaai, maar ons het steeds geswem in die koue en het sie strand geniet!"

Margate North Beach, Suidkus

Anguna Holiday Flats

"Skoon water selfs met baie reën. Mooi oop strand en daar was nooit te veel mense vir die strand nie."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Square 21

"Baie lekker plek om as n gesin saam te wees."

Uvongo, Suidkus

Saints View

"Die hoofstrand is onbegaanbaar meeste van die tyd en ons is glad nie in kennis gestel daarvan nie!"

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 21

"Ek dink die swemstand is baie klein en daar is nie stap geleentheid op die strand nie."

Banner Rest, Suidkus

Far Horizon Eco Lodge

"See is baie lekker, maar daar is min plekkies om by te eet en die selfoonsein is plek-plek redelik swak."

Shelly Beach, Suidkus

Clover Bay 5

"Baie skoon strand. Sal definitief weer daar vakansie hou. "

Ramsgate Beach, Suidkus

Lekkerbly Woonstel

"Baie lekker strand. 2 eetplekke, een wat die bekende Waffle house is. Al wat aan gewerk kan word is meer pakeerplek."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Beach Front Unit

"Close to Shelly Beach and Margate and easily accessible from Highway. Good Police presence in area and enough car guards when you are at any of the beaches. Nice friendly Spar. German Restaurant at St Michael's worth visiting - good service and food and reasonably priced. Toilets on Beach need attention if you compare this with Marina Beach. "

St Michael's-on-Sea, Suidkus

St Michaels Manors

"Pragtige vakansie area, ideaal vir gesinne."

Margate Beach, Suidkus

Colonial Sands Unit B

"There's just something special about the atmosphere, as has been for years. Always my favourite beach."

Ramsgate Beach, Suidkus

Meridean Villa No. 1

"Fantasties! Netjies! Skoon!"

Shelly Beach, Suidkus

Wild Waves

"Dis nie sleg nie, maar vir enige ander aktiwiteite moet jy uitry, dis nie loopafstand nie."

Mtwalume, Suidkus

La Vista

"Strand word oorval deur locals wat wil partytjie hou en drink. "

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 11

"Sal nie weer iewers anders wil tuisgaan nie. "

Suidkus

Shangrila

"Gewoonlik baie mense en strande is nie altyd skoon nie."

Melville, Suidkus

Banana Beach Holiday Resort

"Goeie area vir 'n lekker seevakansie. Baie sentraal geleë van alles."

Margate, Suidkus

Stafford Place 10

"Margate strand self se golwe is baie hoog, maak dit moeilik vir kinders om te swem in die see. Kinders het in stroompies of lagoon geswem waar daar oop drade en vuilgoed was. "

Pennington, Suidkus

River Valley Resort

"Die kiosk restaurant by die strand was vir ons 'n groot aantrekking."

Ramsgate Beach, Suidkus

Skye's Rest

"Clean and tidy and deserves the Blue beach status."

Marina Beach, Suidkus

12 Park Marina Beach

"Lekker strandjie, 'n mens kan heeldag strand toe gaan en die restaurant is 'n pluspunt!"

Uvongo, Suidkus

Stafford Place 6

"Besoek MacBanana en Wafflehouse! "

Margate Beach, Suidkus

Seabrook 504

"Wens net hulle kan al die glasstukke optel wat op die strand lê. Strand is mooi oor die algemeen maar asb. daai glasstukke maak dit 'n probleem vir n mens om die strand te geniet."

Blad
Blad 126 - Wys 3751 tot 3780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang