Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
"Rustige plek waar jou siel behoorlik kan rus en jy kan ontspan en net die stilte geniet."
"If you look around you will find things of interest. Fairly central to small towns like Hopefield and Paternoster."
"Interessante - en onverwagte - plekke en besighede. Baie oulike Inligtingskantoor. En 'n goeie ligging vir blomme kyk, watersport, natuurlewe."
"Unspoilt, rustic fishing village. Paternoster not far away to allow access to sophistication, and escape from it."
"Dit was 'n teleurstelling dat die museum nie meer bestaan nie. Daar is die oulikste geskenkwinkel met deli wat 'n moet is om te besoek. Die mense is so gasvry en wafels is heerlik."
"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."
"Coming from KZN we found the freedom to walk around the area safely, which suited us as an older couple. The area is clean with good infrastructure. People are friendly. The area is well located for visiting different places on the West Coast. Unbelievable picturesque with fantastic birdlife and fantastic photographic opportunities."
"Ons kom gereeld, so elke 3 jaar, in Velddrif. Of jy daarvan gaan hou, hang af van jou belangstellings en jou verwagtinge. Vir ons wat baie rondry is Velddrif lekker sentraal geleë. "
"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."
"Wat 'n pragtige Weskusdorpie! Bokkomlaan is beeldskoon met wonderlike voëllewe! Wil definitief volgende keer bietjie langer vertoef!"