Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"Very relaxing place. People very friendly. Will highly recommend to anyone to visit."
"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"
"Al wat kort is dat daar geen restaurante oop is na 4 op 'n Sondagmiddag vir 'n lekker aansitete nie, al 2 hotelle maak vroeg toe op 'n Sondag."
"Crackling Rosie op die water is 'n moet - Bokkomlaan en Rivera Hotel se lekker kos."
"Velddrift sal in sommiges se behoeftes voorsien, maar talle sal teleurgesteld weggaan."
"We travelled to Velddrif to look at properties and have bought in one of the Atlantic developments."
"Ek voel dat enige aktiwiteite moet beter bemark en geprys word. Daar is ook nie regtig iets vir kinders en tieners om te doen, behalwe visvang en eet nie. Bring baie geld saam, want die eetplekke is duur. Geen swem of aktiwiteite vir kinders onder 18 nie."