Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Terwyl mens in hierdie area is, besoek gerus Piketberg, Ceres en veral Riebeeck Kasteel is baie mooi!"
"Only down side is it's weather dependent (we went to view flowers and had a bit of not-so-good weather, but that cannot be helped)!"
"Mossel Bay will always be near and dear to my heart because I was born there. I have fond memories of the place. The area where Sea Cottage and other apartments are built were a camping site where we camped in years gone by."
"Weskus het sy eie bekoring en, ja, Paternoster bly baie spesiaal. Ons sal graag weer wil kom kuier."
"Somerset West has something for everyone, and is perfectly situated for both the business traveller or the tourist. Just be patient in traffic and plan your journeys to allow for congestion."
"First time there. Great experience. JP's Grill and Bistro serves great food."
"Dis is 'n móét om die Muisbosskerm Restaurant te besoek. Lambertsbaai en omgewing het alles wat 'n mens van die Weskus verwag."
"Augustus is nie die beste tyd om te gaan nie, maar dink dit sal heerlik wees in die somer. "
"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
"Groot, oop strande - al kan die wind nogal waai (Kleinmond is meer beskut teen die wind). Dis 'n goeie keuse as jy rustigheid soek. En die klein supermarkie het (amper) als wat mens dalk vergeet het."
"Die Boland is so mooi! Daar is soveel pragtige plase en klein plekkies om te besoek. Maak gerus 'n draai en kom ervaar die Boland se rustigheid en prag!"
Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
Jacuzzi on Proot"Very quiet for those who dislike noise, can rest peacefully without disruptions. "