Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Wes-Kaap

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

"There are so many places to visit. There are numerous nature reserves and a lot of farms have set up campsites in beautiful surrounds. You never have to leave the province."

Weskus, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Blommetyd, maar ook pragtige landskappe in die berge."

Wes-Kaap

Appelhuis

"Pragtige deel van ons land met vriendelike en gasvrye mense oral waar jy gaan."

Boland, Wes-Kaap

Wykeham

"Dis die beste plek om te wees."

Wes-Kaap

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Blomme in die Weskus in Augustus is ‘n belewenis."

Wes-Kaap

Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek

"Oral waar ons gegaan het, het ons goeie diens ervaar en die natuurskoon is baie besonders."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"I wish every town in this beautiful country of ours could be so peaceful and laid back as we experienced in George. The hustle and bustle of the big city was definitely not missed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Skoon en besondere vriendelike mens. Lekker vakansiedorp."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Sonvanger

"Pragtige, rustige area met op-en-wakker buurtwag."

Wes-Kaap

Oppi Plaas by die See

"Beste plek in die hele Suid-Afrika."

Kaapstad, Wes-Kaap

Welterusten Guesthouse

"Kaap is lekker, maar eks meer van 'n Bosveld-mens."

Agulhas, Wes-Kaap

Ospray House

"Agulhas was besig, ons het dit nog nooit so beleef nie. Dit was goed om dit so te sien, dit was 'n lekker vibe. Die restaurant waar ons was, het nogal gesukkel met die baie gaste, maar almal was geduldig."

Weskus, Wes-Kaap

Sandals

"Pragtige omgewing! "

Gansbaai, Wes-Kaap

Shark Cove

"Lieflike klein dorpie."

Velddrif, Wes-Kaap

Rivertime Lounge

"90 minute van die Kaap en 'n heel ander ervaring. Ek hou van die eenvoud, maar dis dalk nie vir almal nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Inasmuch

"Oor die algemeen: Kaapstad behoort verskillende tariewe vir Suid-Afrikaners en Internasionale besoekers beskikbaar te stel. Dit geld ook vir toegangsfooie by besienswaardighede en parke. "

Weskus, Wes-Kaap

Marelda's Accommodation

"Weskus is 'n besonderse area."

Velddrif, Wes-Kaap

"In die middel van blomme-area. Pragtige hawe. Mooi skoon dorp."

Weskus, Wes-Kaap

Stay With Me Langebaan

"Ons gaan gereeld Weskus toe en dit is baie lekker om die Weskus te besoek. "

Weskus, Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Ons is absoluut lief vir die Weskus! Salig en ongerep! Absoluut perfek. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Haven Point

"Die mooiste stad."

Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Dis veilig, maklik om te reis, goeie paaie, bekostigbare verblyfplekke, en vriendelike mense! "

Hermanus, Wes-Kaap

Blossom Tree Cottage

"Regtig 'n pragtige plek."

Strandfontein, Wes-Kaap

Jeanrienette

"Strandfontein is 'n rustige, klein kusdorpie. Weens ongure weersomstandighede met ons besoek kon ons nie die dorpie ten volle verken nie, maar het ons dit geniet. "

Weskus, Wes-Kaap

Apartment - 58B Odysseus

"Besoek Weskus en ontdek ander pragtige dorpies in die omgewing."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos Beach Flat 29

"Beautiful place to go on holiday to spend some quiet time."

Weskus, Wes-Kaap

Skulpdraai

"Baie rustig weg van die dolle gejaag van die alledaagse lewe."

Blad
Blad 999 - Wys 29941 tot 29970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang