Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Freesia 334"Pragtig hoog bo die baai geleë met wonderlike uitsig. Goed versorgde en veilige omgewing."
"Stilbaai is 'n wonderlike plekke, waar 'n mense baie het om te doen vir oud en jonk. Ek sal sê om meer wasserye te kry, ons wou die Donderdag ons klere ingee, hulle kon ons eers die Maandag gehelp het so vol en besig was hulle. Meeste van die eetplekke moet mens ook bespreek om te gaan eet. Maar verder was dit baie lekker. "
"Was verfrissend om vinnig by te stop vir kosvoorraad teen goeie pryse. Een van die beter en groter Karoodorpies."
"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "
"We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster. "
"Die Karoo sal altyd 'n spesiale plek in ons harte opneem. Skoonheid in andersheid."
"Die hart van die Kaap. Skoon en gasvry. Goeie restaurante, selfs in besigste tye. Skoon strande."
"Clanwilliam het ons verwagtinge oortref! Die museum in die ou tronk is werklik ‘n hoogtepunt. Verder het ons C.L. Leipoldt se graf in die Pakhuis Pas besoek. Die Sevilla Rotstekening-roete (5 km) by Traveller's Rest was ook ‘n aangename verrassing! "
"Sedgefield does provide a lot of activities to do thus you need to travel a lot to nearby places but the restaurants are very nice and the beaches are clean and family friendly."