Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Catinka's Guest House

"Baie stil en rustige omgewing, maar bied groot verskeidenheid eetplekke, besienswaardighede, wonderlike argitektuur en doendinge. Klimaat sonnig bedags, maar koel snags lekker af. Lieflike aande en vars oggende. "

Wildernis, Wes-Kaap

Linga Longa - The Waves

"Uitstekende vakansieplek. Wonderlike weer. "

Dwarskersbos , Wes-Kaap

C-SPOT

"Dit was ons eerste besoek en het skoon verlief geraak op die plek. Sal weer daar vakansie gaan hou. Die see en weer is fantasies. "

Linkside, Wes-Kaap

Sea Breeze

"Great plekkie! "

West Beach, Wes-Kaap

Richmond Road Home Stays old

"Goeie en veilige omgewing vir enige toeris."

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Calitz

"Was ons eerste besoek en sal baie graag weer daar oorbly en langer tyd daar deurbring."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Sand Dollar Gastehuis

"Aangesien die hele area nog feitlik onbewoon is wil mens amper hoop dit bly so, want dit is voorwaar 'n stukkie paradys."

Strand, Wes-Kaap

Welterusten Guesthouse

"Naby die strand, gemaklik om daar te loop."

Suiderstrand, Wes-Kaap

Louwtide

"Beeldskoon. Ongerep. Winderig. Pragtige kuslyn vir stap. Vriendelike mense. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Mooiste ou geboue! Propvol geskiedenis! Wye verskeidenheid, goeie gehalteverblyf (binne en buite die dorp)! Goed gevestigde dorp; baie winkeltjies ─ als wat jy nodig het sal jy kan kry. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Tokka-Tokka 40 Jan Van Riebeeck Road

"Fantastiese wegbreek vir gesinnetjie met kinders."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Maison a la Mer

"Rustige dorpie met goeie mense en ‘n lekker strand."

Table View, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Een van my gunsteling gedeeltes van die Kaap. Die uitsig is asemrowend. "

Velddrif, Wes-Kaap

Flaminkhuisie

"We loved the town. Quiet and safe. Enjoyed Bokkomlaan which was walking distance from our vacation home. Lovely place."

Harkerville, Wes-Kaap

Protea Wilds Retreat

"Baie, baie mooi en rustig."

Table View, Wes-Kaap

San Norina Gardens Near the Sea

"Table View het al die winkels, malls, eetplekke wat baie sentraal geleë is, jy het nie nodig om kilometers ver te ry nie. Die hele area word baie goed skoon gehou. Bloubergstrand is enige kite surfer se droom en ek het baie gesien!"

Citrusdal, Wes-Kaap

The Old Village

"Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Pret en nostalgie kom bymekaar."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Kookfontein Farm Cottages

"Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!"

Ruiterbos, Wes-Kaap

Littlestone Cottage

"'n Plek om na terug te gaan!!"

Hermanus, Wes-Kaap

Onrus River Cottage

"Always enjoy Hermanus."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

EL Dorado 34

"Ons het dit weereens geniet, die omgewing verken en sal Oudtshoorn weer besoek met sy vriendelike mense en hulpvaardige personeel."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Murray Beach House

"Soms bietjie winderig, maar 'n baie lekker plek om vakansie te hou. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk. "

George, Wes-Kaap

Oakhurst Hotel

"Lots of sightseeing to do and accessibility to all necessities is easy. "

Sederberg, Wes-Kaap

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge

"4x4 needed if wanting to go visit the Rock art or to see mountain views."

Blad
Blad 1081 - Wys 32401 tot 32430

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang