Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Bella Mia

"Die mooiste, skoonste en veiligste strand. Was nog nie by andere nie, maar wat ek sover gesien het is goed."

Langebaan, Wes-Kaap

Water's Edge

"We loved staying in Langebaan. It is a beautiful town. Unfortunately, the wind can be a bit of a problem and something to keep in mind - but on a good weekend, it's a feast."

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Loft

"Ontbyt by The Four Cousins word aanbeveel. Eetgoedjies te koop by Affie Plaas is baie lekker."

Swartland, Wes-Kaap

Windfarm Venue and Accommodation

"Ek dink Swartland is die volgende 'big thing'."

Ceres, Wes-Kaap

Mountain View

"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Bokkoms Guest Flat

"Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie."

Hartenbos, Wes-Kaap

Villa Hartenbos

"Baie netjiese klein dorpie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Tipiese Karoo-natuur. Pragtig!"

Strand, Wes-Kaap

Holiday On The Beach

"Oppas net vir die wind wat dalk jou heeldag in jou plekkie gaan laat kuier."

Kampsbaai, Wes-Kaap

Studio Comrie

"Very nice area. Close to Lion's Head and Table Mountain. Totally recommend staying in Camps Bay. "

Tulbagh, Wes-Kaap

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Jacobsbaai is 'n juweel. "

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Stil plekkie, goed om jou batterye weer te herlaai."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."

Vermont, Wes-Kaap

Hill House Cottage

"Netjiese area. Kon nie baie sien nie want ons het laat daar aangekom, maar waar ons was, was almal vriendelik en behulpsaam."

Hermanus, Wes-Kaap

Cyara Cottage

"Altyd 'n pragtige plek. Berg en see. "

Stilbaai, Wes-Kaap

Villa Merwede

"Jongensfontein 'n pragtige plek naby Stilbaai. "

Kleinbaai, Wes-Kaap

Shark Cove

"Die haaihokke is die grootste aantreklikheid, maar helaas, teen R2200 per persoon vir 'n swem saam met die haaie, nie vir almal beskore nie! Ons het 'n koffie en koek geniet by die pikkewyn rehabilitasie sentrum daar naby. Restaurante is volop en daar is mooi natuurskoon langs die kus."

Swellendam, Wes-Kaap

Super Petite @ 27

"Dit is 'n pragtige plek met mooi berge en damme. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit. "

Vleesbaai, Wes-Kaap

Son en See

"Vleesbaai is pragtig, skoon en rustig."

Big Bay, Wes-Kaap

Anchors Away

"Baie winkelsentrums."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Kraaldoorn Farm Cottage

"Verrassend! Sal moet terugkeer by 'n volgende geleentheid."

Blad
Blad 1116 - Wys 33451 tot 33480

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang